1:41
F
FarmspaceORV SKAAP BOEREDAG 2024 - Jy wil die een nie mis nie!!
ORV SKAAP BOEREDAG 2024 - Jy wil die een nie mis nie!! Moenie vanjaar hierdie boeredag by ORV, Prieska misloop nie! Sprekers sluit in: Bakkies Botha, Pieter Möller, Henning Gericke (Sportsielkundige van Springbokke tydens 2007 wêreldbeker), Frikkie Maré (@RPO), Dawie Maree (@FNB), Hannelet Jordaan en Isak Staats (@BKB), Piet Karsten (Karsten bdy), Hendri Truter (@Deli-Co). Besoek @Oranjeriviervoere vir meer inligting. RSVP by 082 808 4129 voor 25 April om jou plek te verseker! #oranjeriviervoere #skaapboeredag #farmspace #onspraatboer
oranjeriviervoereskaapboeredagfarmspaceonspraatboer











