29:29
FarmspaceOVK en Engen SA gee vir ons 'n grond toerusting demonstrasie.
Wat kan OVK alles vir jou bied? By hulle "boer vir die toekoms" boeredag wat vandag plaasvind, demonstreer hulle die produkte wat hulle vir jou kan bied. Moontlik gemaak deur Engen SA. #ovk #engen #boervirdietoekoms #farmspace #onspraatboer











