10:51
F
FarmspaceOVK Hoofbestuurder, Dirk du Plessis, verwelkom die dames by die OVK Vroueboeredag.
OVK se Hoofbestuurder, Dirk du Plessis, verwelkom die dames by die OVK Vroueboeredag 2022 asook vertel hoekom dit vir hulle belangrik is om so 'n dag aan te bied. #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer











