3:29
F
FarmspaceOVK hou die 20ste Oktober n "mini" Agri Expo in Clocolan.
Moenie OVK se Agri expo op die 20ste Oktober 2021 of hulle Gholfdag op die 21ste Oktober 2021 misloop nie. Dit work gehou by OVK se meganisasie en handelstak in Clocolan. Daar gaan demonstrasies en uitstallers wees. Verskeie kenners sal ook reg staan om al jou vra te beantwoord. #OVK #Gholfdag #FarmSpace











