5:38
F
FarmspacePannar se witmieliebastersplantpopulasie en produkplasing proewe het die tonge laat waai.
Jaco Naude, Streeksbestuurder van die Wes-Vrystaat, vertel vir Johann oor die uitstekende aanbieding van Pannar se gewas-Extravaganza te Kroonstad, ten spyte van die uitdagings van huidige droogte. Hy vertel ook van die agronomiese inligting wat Pannar daar beskikbaar gestel het en hulle "watch this space" witmieliebastersplantpopulasie en produkplasing proewe, wat die tonge in die Vrystaat laat waai het oor hierdie nuwe genetika. www.pannar.com #Pannar #Extravaganza #FarmSpace #OnsPraatBoer
pannarextravaganzafarmspaceonspraatboer











