5:07
F
FarmspacePaul verduidelik hoe werk so drukbeweidingstels met beeste en skape.
Paul De Wet verduidelik vir Tinus hoe werk sy drukbeweidingstels met beeste en skape wat saam loop. Vir meer inligting besoek www.stripgrazing.co.za #Drukbeweiding #FarmSpace











