4:59
F
FarmspacePD Jacobs het al 10 jaar lank die Vrystaat Merino Kampioen Ram gewen.
Ons praat met P.D. Jacobs by die 140ste Bloemskou. Hy het al 10 jaar die beste Vrystaatse Merino Kampioen Ram geteel en het weer 'n paar baie sterk inskrywings die jaar. #Bloemskou #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer











