8:33
F
FarmspacePetrie van Rhino Skaar gesels oor wie hulle is en wat hulle als doen.
Kort jy 'n slytplaat vir jou ripper? Petrie van Rhino Skaar gesels oor wie hulle is, wat hulle als doen en wat die proses vir hulle was om uit te kom waar hulle vandag is. Hier is 'n boer wat die bedryf gewys het hoe om 'n skaar te maak. #RhinoSkaar #FarmSpace











