8:06
F
FarmspacePieter Swart vertel ons meer wat SATTA is
Watter voordele hou taksidermie vir die wildsbedryf in? Pieter Swart vertel meer oor wie SATTA is, wat hulle doen, die voordele wat taksidermie vir die wildsbedryf inhou en hoekom hulle by SUCo-SA betrokke is. #SATTA #SUCo-SA #FarmSpace











