5:54
F
FarmspaceRaadop oor wat sal werk vir daai blou bosluise wat altyd op jou beeste sit?
Raadop oor wat sal werk vir daai blou bosluise wat altyd op jou beeste sit? Afrivet doen dip weerstandigheidstoetse in hulle lab en kom na jou plaas toe om seker te maak jy gebruik die regte dip en konsentrasies vir jou plaas. Domenik Röhrs van Escort vertel ons meer oor die verskil wat Afrivet op sy plaas gemaak het. Besoek: www.afrivet.co.za/products #Afrivet #DairyFarming #TickSolutions #MilkProduction #FarmSpace #OnsPraatBoer
afrivetdairyfarmingticksolutionsmilkproductionfarmspaceonspraatboer











