13:07
F
FarmspaceRichard York van WRSA skyn 'n lig op die leeubedryf in Suid-Afrika.
Richard van WRSA vertel ons van die taakspan wat opgetrek is om die leeubedryf in Suid-Afrika stop te sit. https://www.wrsa.co.za/ Jy kan ook sy onderhoud, "In gesprek met Lourensa Eckard", hier kyk: https://youtu.be/WGv9-HvP4Os #WRSA #FarmSpace #OnsPraatBoer











