3:07
F
FarmspaceRocco vat ons deur die diere wat by die JBH Simbra produksie veiling beskikbaar is.
JBH Simbras se 10 de produksie veiling is om die draai. Moet dit nie mis nie. Rocco vat ons deur die beeste wat hy die jaar op die produksie veiling het. Datum: 22 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Plaas Rietgat Lichtenburg #JBHSimbra #SimbraSA #Farmspace #Onspraatboer
jbhsimbrasimbrasafarmspaceonspraatboer











