12:20
FarmspaceRonde of lang waatlemoene? Watter een is die beste?
Sakata Vegetable Production Series - Ons gesels met Danie oor die verskil tussen die ronde en die lang waatlemoene: Die kwaliteit en smaak, die afset mark, verpakking en meer. www.sakata.co.za #sakataseed #waatlemoene #FarmSpace #onspraatboer











