19:33
FarmspaceRonel Hendriks vertel ons oor grond biologie en of daar waarde in is? Hoe bereik jy daai wenpunt?
Ronel Hendriks vertel ons, by die Nexus Graanprodusente dag, saam Rovic Leers en Cerealis oor grond biologie en of daar waarde in is, asook hoe jy by daai wen punt kan uit kom? rovicleers.co.za #GrondBiologie #RovicLeers #Cerealis #NexusProdusenteDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
grondbiologierovicleerscerealisnexusprodusentedagfarmspaceonspraatboer











