0:56
FarmspaceRovic is by FarmSpace Pro Tour in die Paarl, 4 Maart 2026.
Rovic is by FarmSpace Pro Tour in die Paarl, 4 Maart 2026. Superflow Toring is net een van die masjienerie wat uitgestal word. Dit is 'n gepatenteerde spuittoring wat deel is van die Trailed Rovic Syncrospray Mist Blower-reeks. Dit is ontwerp vir die veeleisende behoeftes van boordbespuiting, wat verseker dat chemikalieë doeltreffend deur die blaredak dring. Kom kyk wat Rovic alles nog uitstal. www.farmspace-tickets.co.za #Rovic #Superflow #FSPrTour2026 #Paarl #HoërLandbouskoolBoland #Farmspace #OnsPraatBoer
rovicsuperflowfsprtour2026paarlhoërlandbouskoolbolandfarmspaceonspraatboer











