8:28
FarmspaceRovic se Inline Ripper, die Ruppell, is verby prototipe fase en is in vol produksie.
Rovic se Inline Ripper, die Ruppell, is verby prototipe fase en is in vol produksie. Mike vertel hoekom 'die' inline ripper en hoe hy jou grond ordentlik vir jou gaan opbreek. Meer inligting op: www.rovic.com #RovicLeers #InlineRippe #RovicRuppell #FarmSpace #OnsPraatboer
rovicleersinlineripperovicruppellfarmspaceonspraatboer











