3:14
F
FarmspaceSaai loods die Kovsies Agri inisiatief!
Saai het gister die Kovsies Agri inisiatief geloods! Hulle is nie net 'n studente-organisasie nie, maar fokus daarop om die gaping tussen die landbouwaardeketting en die boere van môre te oorbrug. Kontak hulle om meer uit te vind. #Saai #KovsiesAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer











