10:04
FarmspaceSeko Samurai 7 voermenger by Nampo Alfa 2022.
Eet jou diere net sekere gedeeltes van die voer? Dis dalk jou voermenger. Vind uit by NAMPO ALFA 2022 hoe die Seko Samurai 7 voer meng, saam met Rovic Leers, sodat jou beeste alles eet. www.rovicleers.co.za https://nampoalfa.co.za/ #RovicLeers #SekoSamurai7 #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer











