9:18
F
FarmspaceSensako - Kobus Lindeque oor die Syngenta oorname
Syngenta het onlangs Sensako gekoop. Kobus Lindeque was instrumenteel in hierdie transaksie, maar hoekom het hy dit aanbeveel en wat bring Syngenta na die Sensako pakkie? #Sensako #Syngenta #FarmSpace











