14:43
F
FarmspaceSietze, rasdirekteur van die Brahman SA genootskap, by Louma Boerdery se Nedibest Brahman Veiling
Ons praat met Sietze, rasdirekteur van die Brahman SA genootskap, by Louma Boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor die vroulike diere wat hulle op aanbod het. www.louma.co.za 💻 : MEERKAT Online Auctions 🖨️ : Vleissentraal 📢 : SHM #LoumaBoerdery #NedibestBrahmane #brahmancattle #farmspace #OnsPraatBoer
loumaboerderynedibestbrahmanebrahmancattlefarmspaceonspraatboer











