2:45
F
FarmspaceSimbra Infomasie Dag en Verse Karnaval - 17de tot 19de Maart
Simbra Infomasie Dag en Verse Karnaval - 17de tot 19de Maart Hierdie jaar bring die Simbra's iets nuuts en anders na die tafel. Hulle hou 'n Inligtingsdag en Verse Karnaval vanaf 17-19 Maart by die Afridome in Parys! Gaan kyk gerus wat hulle bied! Vir meer inligting kontak Kobus Bester op 083 303 4422 #Simbra #InfomasieDag #VerseKarnaval #FarmSpace











