4:17
FarmspaceSkaap 68 van Niel en Marietjie by Lamb Champs 2023.
Kom, kom, kom proe hier... Dit is een van die lekkerste skape. Ons hoor by Niel en Marietjie hier by Lamb Champs 2023 wat hulle geheim is. www.lambchamps.co.za #LambChamps2023 #Husqvarna #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer











