4:59
F
FarmspaceSkatkis Bonsmaras Veiling - 3 Mei 2023.
Ons is in die hartjie van Suid-Afrika Texas en die Skatkis Bonsmaras Veiling stap nader! Ons gesels met Blikkies Venter oor die bulle wat hulle aanbied asook hoe hulle kyk en teel. #SkatkisBonsmaras #CattleAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











