3:56
F
FarmspaceSkatkis Bonsmaras veiling vind more 11 uur plaas. Watter bulle moet jy nie op uitmis nie?
Skatkis Bonsmaras veiling vind more, 2 November, om 11 uur plaas net buite Vryburg. Blikkies vertel ons op watter bulle jy nie moet uitmis nie. Vir meer inligting oor hierdie "copy & paste" aanbieding kontak vir Blikkies by 083 336 0464. #SkatkisBonsmaras #BonsmaraVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer











