2:43
FarmspaceSo jy wil Bok.I, maar jy voel jy het nie die trekker nie? Kyk hierdie baba Bok.I's.
So jy wil Bok.I, maar jy voel jy het nie die trekker nie? Hendri du Toit vertel ons meer oor hierdie baba Bok.I's. Maak nie saak hoe dun of wyd jou rye is nie - hier is 'n oplossing! www.boki.co.za #BokImplemente #FarmSpace #OnsPraatBoer
bokimplementefarmspaceonspraatboer











