3:11
F
FarmspaceStaalmeester JF Double C-240 kuilvoer kerwer - Kwaliteit Trekker en Implement Veiling 21-24 Feb 2022
Staalmeester se JF Double C-240 kuilvoer kerwer is dalk net wat jy nodig het in jou boerdery. Hierdie is 'n 2014 jaarmodel. Kyk uit vir die masjien op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense











