14:33
F
FarmspaceStaan jou trekkers of voertuie te lank en wag vir diagnostiese toetse?
Staan jou trekkers of voertuie te lank en wag vir diagnostiese toetse? Dan is Jaltest die oplossing vir jou boerdery of besigheid! Norman Pelser van TVH vertel ons meer oor hierdie uitstekende sisteem en die verskillende voertuie wat dit vir jou kan toets. https://www.tvh.com/en-za #TVH #Jaltest #FarmSpace #OnsPraatBoer
tvhjaltestfarmspaceonspraatboer











