12:09
F
FarmspaceStel jy belang in kompostee vir jou boerdery?
Stel jy belang in kompostee vir jou boerdery? Ons gesels by die 2025 AmberMacs Macadamia Expo met Jako van Ecosoil wat ons vertel hoe hulle kompostee werk en wat die langtermyn voordele in terme van volhoubaarheid is. https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #AmberMacsExpo #FarmSpace #OnsPraatBoer
ecosoilkomposteeambermacsexpofarmspaceonspraatboer











