3:37
F
FarmspaceStephnus gesels oor die spesiale dames wat hy die 13de November by die Cape Prestige veiling aanbied
Sirrs Borane bied slegs hulle beste die 13de November by die Cape Prestige Boran Veiling. Sy vroulike diere is nie net sag op die oog nie maar spog met die regte lyne ook. Moenie uitmis op een van Stephnus se beste nie. #Farmspace #CapePrestigeAuction2021 #BoranCattle #SirrsBoran











