4:10
F
FarmspaceSterkfontein Borane Produksie Veiling 21 April 2021
Dylan Meintjes verduidelik waarom hulle soveel bulle op die veiling het, wat jy kan verwag van hulle vroulike diere en die voordeel vir die kommersiële boer om in 'n Sterkfontein Boran bul te belê. #SterkfonteinBoran #FarmSpace #KingPrice #TotalAgri











