3:24
F
FarmspaceSteynrus Distriks Boereunie Toer 2021 - Geborg deur King Price
Kobus Stapelberg gesels met Louis Koch, die voorsitter van die Steynrus Distrik Boereunie, oor die toer wat hulle onderneem het en hoe hulle dinge regkry. Die toer het hulle na Rysmierbult geneem om te leer oor Drukbeweiding sowel as by SA Truck Bodies om hul indrukwekkende werking te sien. Die toer eindig by die King Price Insurance hoofkantore wat hierdie reis met trots geborg het. #SteynrusBoereToer #KingPriceAgri #FarmSpace











