3:27
F
FarmspaceStompie gesels oor Vastrap Borane se genetika wat op hul veiling, 17 Aug, beskikbaar is.
Tinus gesels met Stompie oor Vastrap Borane se genetika wat jy by hul veiling, 17 Augustus 2023, kan verwag. Dit is 'n veiling wat jy nie wil misloop nie. #VastrapBorane #produksieveiling #Farmspace #OnsPraatBoran











