11:43
FarmspaceStroper Resies 2023 - Case IH Southern Africa 8250
Stroper Resies 2023 - Case IH Southern Africa 8250 Dit word in die klas 8 ingeskryf. Ons gesels met Arno en vind uit presies hoe hy werk en hoekom hierdie een van die gunstelinge is. #Stroperresies2023 #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer











