16:50
Stroper Resies 2023 - Fendt Ideal 8
Stroper Resies 2023 - Fendt Ideal 8 Hoekom is hulle 'n goeie deelnemer in hierdie resies? Frans verduidelik ons presies hoe hierdie stroper (van voor tot agter) werk. #Stroperresies2023 #FendtIdeal8 #FarmSpace #OnsPraatBoer











