2:40
F
FarmspaceStroper Resies 2023 was aan die brand!
Die Stroper Resies van 2023 was 'n reuse sukses. Baie geluk aan die Klas 6 en Klas 8 wenners. Volgende jaar gaan ons nog groter! Indien jy uitgemis het, kyk hierdie cool highlights. www.facebook.com/StroperResies/ #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer











