5:08
FarmspaceSukkel jy met grasse of onkruid tussen jou koring? Horsch het vir jou die oplossing.
Sukkel jy met grasse of onkruid tussen jou koring? Horsch het vir jou die oplossing met hulle Cura masjien! Charl Eloff vertel ons meer oor hoe jy koring organies kan eg of enige ding wat gevoelig is vir sekere gif. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTill #Cura #FarmSpace #OnsPraatBoer
horschterratillcurafarmspaceonspraatboer











