8:29
F
FarmspaceSyngenta Seeds - Gael gee sy mening oor die wêreld se toestand.
Landbou wêreldwyd is nou nie maklik nie. Ons gesels met Gael, hoof van Syngenta Saad vir Europa, Afrika en die Midde-Ooste, en kry sy mening oor die huidige (April 2022) stand van sake. #Sensako #Syngenta #FarmSpace











