29:59
F
FarmspaceTannie Tharina staan nie verniet bekend as die "AGCO Tannie" nie.
Alles begin mos iewers? Ons is vandag hier by tannie Tharina Terblanche van Tharina Boerdery en vind 'n bietjie uit wat haar "journey" alles behels het en hoe dinge geloop het tot waar dit nou is. #AGCO #TharinaBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer











