8:47
F
FarmspaceThe Selection Sale vind plaas op 5 September 2024!
Johann gesels met Marius voor Jumardi Santas se 2de produksie veiling oor die genetika wat die grondslag vir hulle kudde gelê het, en wat jy vanjaar kan verwag van die bulle wat op die veiling is 🗓 : 5 September 2024 🕚 : 11:00 📍 : Rondeband, Baberspan, Sannieshof, Noordwes 💻 : MEERKAT Online Auctions 📢 : Karoo Ochse #jumardi #santas #farmspace #onspraatboer
jumardisantasfarmspaceonspraatboer











