3:44
F
FarmspaceTheo van Zyl gesels met ons oor die Durow Sussex & Droughtmasters veiling se kwaliteit.
Theo van Zyl vertel ons meer oor die kwaliteit bulle wat op die Durow Sussex & Droughtmasters veiling beskikbaar was, hoekom hy hier koop en hulle elke jaar ondersteun. #DurowSussexAndDroughtmasters #ProductionAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











