4:21
F
FarmspaceTinus gesels met Alda oor die nuwe dinge waarna jy kan uitsien by die Bloemskou.
Tinus gesels met Alda oor die nuwe dinge waarna jy kan uitsien by die Bloemskou. Hulle het verskeie uitstallers, 'n "gaming" arkade, wedrenne en vele meer. Maak seker jy maak 'n draai by Bloemskou van die 17de April tot 7de Mei 2023. #Farmspace #OnsPraatBoer #Pret #BloemSkou #formula1 #gaming #Wedrenne











