2:42
F
FarmspaceTinus gesels met John Melville oor wat jy kan verwag by die BloemSkou
Tinus gesels met John Melville oor wat jy kan verwag by die BloemSkou, onderandere skeer kampioenskappe vir wol rasse, die Boerbokke se wereld kampioenskappe en verskeie veilings. Maak seker jy kry jou kaartjies by https://www.bloemskou.co.za/ #Farmspace #OnsPraatBoer #BloemSkou #Boerbok #WolRasse #Skape #FarmSpaceShowCaseApp # Veilings #WêreldKamioenskappe











