4:11
F
FarmspaceTinus gesels met Ro'an en Nico oor die duurste vroulike dier wat verkoop is by Considerata SA
Tinus Havinga het na die Considerata SA veiling met Ro'an en Nico van Soetvelde Droughtmasters/Game gesels oor die aankoop van die duurste vroulike dier op die veiling. Vind uit waarom hulle die belegging gemaak het. #FarmSpace #droughtmastersa #ConsiderataSA











