7:53
F
FarmspaceTinus gesels met RPO Slagoskompetisie wenner Danie Strydom
RPO Slagoskompetisie wenner Danie Strydom gesels oor sy Jabea stoet, waarna hy as teler streef en wat vir hom as beesboer belangrik is. Danie is aangewys as die: 1. Algehele Raswenner, 2. Algehele Enkelkarkas, en 3. Algehele Groepkaswenner met 'n gemiddelde karkasgewig van 243.3kg Baie geluk Danie Strydom met hierdie prestasie! #RPO #Slagoskompetisie #Wenner #FarmSpace











