8:59
F
FarmspaceTinus gesels met Stompie oor die Hurwitz en Hotspot Collaboration Veiling.
Tinus gesels met Stompie oor die Hurwitz en Hotspot Collaboration Veiling wat op 3 Februarie 2024 plaasvind. Hul kyk ook na van die diere wat op die veiling beskikbaar is en wat dit beteken vir die ras. Vir meer inligting besoek: https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #HotspotCattle #BoranAuction #Farmspace #onspraatboer
hurwitzfarminghotspotcattleboranauctionfarmspaceonspraatboer











