3:11
F
FarmspaceTinus praat met Simeon Hurwitz President van die Boran Genootskap oor die opkomende Boran Veiling
Tinus praat met Simeon Hurwitz President van die Boran Genootskap oor die opkomende Boran Nationale Veiling 2020 te Parys. 25 SP Boran Bulle 67 SP Boran Vroulike Diere Semen van top KI SP Boran Bulle Jy sal ook aanlyn kan deelneem aan die veiling, jy kan gaan registreer op SwiftVee se webtuiste. #Boran #BoranSA #Cattle











