16:21
FarmspaceTradestuff - Massey Ferguson handelaar in die Hartbeesfontein-gebied in Noord-Wes.
Die Massey Ferguson toer is vandag al die pad in die Noord-Wes om met Rudi Barnard te gesels - eienaar van die Massey Ferguson-tak in Hartbeesfontein. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mftradestuff.co.za of skakel 082 414 0202. #AGCO #MasseyFerguson #Tradestuff #FarmSpace #OnsPraatBoer
agcomasseyfergusontradestufffarmspaceonspraatboer











