15:00
F
FarmspaceTransveld Meatmaster Klub by KragDag 2023.
Ons praat met Fritz van die Transveld Meatmaster Klub by KragDag 2023 oor wat hulle in die ras soek en waar die Meatmaster in die waardeketting lê. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #TransveldMeatmasterClub #FarmSpace #OnsPraatBoer











