4:03
F
FarmspaceTwee bulle wat die oog vang by die Durow Sussex & Droughtmaster Produksie Veiling 2023
Durow Sussex & Droughtmaster 27 ste Produksie Veiling 2023. Ek en Marius bespreek twee bulle wat die oog vang. Bie aanlyn met MEERKAT Online Auctions. #DurowSussex #DurowDroughtmaster #DroughtmasterSA #FarmSpace #OnsPraatBoer











