F
FarmspaceVal Boeredag se belangrikste gebeurtenis is die demonstrasies van trekkers en implemente.
Val Boeredag se belangrikste gebeurtenis is die demonstrasies van trekkers en implemente. Na drie dekades behou hulle steeds hul fokus op die boere. Kom geniet die dag saam met ons! https://valboeredag.co.za/ Datum: 1 Julie 2026 Plek: https://maps.app.goo.gl/Lhc2BKVySNfqvMRw5?g_st=iw #VALBoeredag2026 #Trekkers #Implemente #Demonstrasies #FarmSpace #OnsPraatBoer











